BID OM VERWAGTEND TE KAN RAAK NA DIE INSPUITING

by AMANDA
(GEORGE , WESTERNCAPE)

bID ASB SAAM MET MY EK WAS LANK OP DIE INSPUITING VOORBEHOED, EK IS NOU AMPER 2 JAAR VAN HOM AF MAAR ONS IS NOG NIE SWANGER NIE DIS MY GROOTSTE WENS EN GEBED DAT GOD ONS SAL SEEN EN ONS SAL TOEVERTROU OM SWANGER TE KAN RAAK EN 'N GESONDE SWANGERSKAP EN BABA IN DIE WERELD TE BRING WAT ONS BELOWE OM IN DIE VRESE VAN DIE HERE GROOT TE MAAK!

EK IS SO BEKOMMERD DAT EK NIE KAN SWANGER RAAK NADAT EK DIE INSPUITING GEBRUIK HET NIE? ASB BID SAAM MET ONS - BID DAT ONS SAL AANVAAR WAT OOKAL GOD SE WIL IS EN DAT HY ONS DIE NODIGE RUSTIGHEID SAL GEE SODAT ONS SAL AANVAAR WATOOKAL HY VIR ONS INSTOOR HET.
BAIE DANKIE

Comments for BID OM VERWAGTEND TE KAN RAAK NA DIE INSPUITING

Click here to add your own comments

God bless me
by: Anonymous

God father i ask you to bless me to have a child again sarah asked for a child and it was given to her please lord bless me

Click here to add your own comments

Join in and write your own page! It's easy to do. How? Simply click here to return to Fertility Prayer.